AGS Arendeshoogte

     
Facebook Twitter
Bedienings
 
Honeydew, Roodepoort
 

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 
 

Nuus Welkom by AGS Arendshoogte

Visie en Droom

“Waar daar mense is, daar sal jy ‘n A G S bediening vind”   -   Dr Izak Burger

A G S Arendshoogte streef om ons omgewing in ‘n radius van 12 Km te verander na ‘n area waar God regeer deur middel van:

  • Omgewingsbereiking
  • Transformasie
  • Versoening en Rekonsiliasie

Touching People -- Transforming the Region

Missie

Alle leierskap en lidmate/geassosieerdes van die A G S ARENDSHOOGTE  GEMEENTE sal en bly ‘n organisasie wat funksioneer as ‘n regspersoon binne die verwagtinge van die A G S  Sentraal Gauteng Streek.

A G S Arendshoogte is ‘n gemeente met ‘n omgewingsbereikings strategie wat beoog om die Koninkryk van God in elke faset van die samelewing te vestig.

Kampusse binne zones kan die primêre voertuig wees wat prosesse en bedieninge fasiliteer om ons omgewing van 12 Km te transformeer.

Dit word gedoen deur  potensiaalontwikkeling – Vyf (5) Uitkoms Gerigte Potensiaal -van mense in ons omgewing om te leef met:

  • ‘n Passie vir God -- gereflekteer in ‘n lewe van integriteit
  • ‘n Passie vir mense -- gereflekteer in ‘n lewe van dienswerk
  • ‘n Passie vir die Koninkryk -- gereflekteer in ‘n toewyding aan omgewingstransformasie
  • Ontwikkeling van Lewensvaardighede
  • Leierskapsontwikkeling

 

 

 

SITEMAP

About
College
Home
CONtact

 

 

MINISTRIES

Childrens ministry
outreaches

 

 

 

RELATED LINKS

Israel Tours
Internet Gospel radio